Sout skonsies met loopbeslag

Sout skonsies met loopbeslag

Ek wonder of hierdie skonsie nie dalk sy ontstaan gehad het weens geldelike nood en kosvoorrade wat min was in die ou dae. Ek het in my lewe al soveel variasies op hierdie veelsydige degie gesien dat dit my aan die dink gesit het. Onlangs met ‘n Koekverkoping by een...
Skons

Skons

Wanneer ‘n resep vir my werk deur oor en oor suksesse op te lewer probeer ek die beste uit dit te haal. Die resep se basis word gegee en daarna kan jy laat waai met ‘n paar variasies. Ek plaas die variasies onder opskriffies by mekaar, moenie uit die groepies uit...