Sitrus Gegeurde Eend

Sitrus Gegeurde Eend

Eend is vir ons gewone man op die straat ‘n vreemde item op die spyskaart. Maar raai wat…in die ou dae het die mense dit nogal baie gemaak. Eend is heerlik en maak maklik, net soos hoender gaar. Die vleis is geneig om droog te wees en daarom word dit gestop en die vel...
Franse Hoender en Ui-Bredie

Franse Hoender en Ui-Bredie

Wat kan ek sê oor Die #EEN? Die dag toe ek die boek ontvang was dit ‘n groot gedoente in die Pienaar huishouding. Ek was nie tuis ten tye van die aflewering nie en manlief het namens my die pakkie ontvang en oop gemaak. So kom die whatsapp deur: “Franse brood, Gruyere...
Blatjang Hoender gereg

Blatjang Hoender gereg

Ek geniet dit om hierdie gereg te maak omdat ek alles in die hutspot (slowcooker) of oondskottel kan pak en vergeet daarvan tot en met opdiening. Ons woon ver van die kerk en vir ‘n sondag middag as jy na kerk tuis kom, is die reuk van hierdie hoeder dis ongelooflik....
Hoender potjie

Hoender potjie

Vee sampioene met ‘n droë lappie af, moenie was nie anders absorbeer dit te veel water en jou eindproduk is loperig. Julle gaan flambe, dit beteken alkhol word in die gereg gegooi en aan die brand gesteek sodat die alkhol kan verdamp, al wat dan oorbly is die geur van...