by boerekostwist | Jul 5, 2017 | Bak, Beskuit, BKT Members, Kitsbeskuit, Vinnige Beskuit
Die klapper se tekstuur word glad nie geproe nie waarvan die geur van groosterde klapper sagkens deur kom. Dit is ‘n ekonomiese resep wat enige begroting pas en kan maklik aangepas word soos byvoorbeeld om die klapper uit te laat en dan met 3e anys saad te...
by boerekostwist | Jun 19, 2017 | Bak, Beskuit, BKT Members, Kitsbeskuit, Vinnige Beskuit
Hierdie beskuit bevat bestanddele wat genoeg vitamiene en minerale bevat wat jou brein nodig het om optimaal te funksioneer. Elke dag gaan ons liggame deur ongelooflike baie spanning en die brein is die sentrum wat al hierdie spanning eerstehands prosesseer. Omega...
by boerekostwist | Mei 1, 2017 | Bak, Beskuit, BKT Members, Kitsbeskuit, Vinnige Beskuit
Hierdie beskuit is die heel lekkerste as dit in bolletjies gevorm word en nie in vingers gesny. Daar is net daardie brosheid wat anders is. Jy kan natuurlik die snyer gebruik en vooraf sny…maar ek hou van rol soos ouma dit nog gedoen het. Vir my altyd die...
by boerekostwist | Apr 10, 2017 | Bak, Beskuit, BKT Members, Hulpbronne, Kitsbeskuit, Lesse en Raad, Vinnige Beskuit
Ek is lief vir my beskuitjie in die oggend en dan weer by 15h00 middag koffietjie. Maar deur die jare sien mens al hierdie dieete wat verby kom en weer ‘n stille dood sterf. Eending is verseker mens kan nogsteeds gesond eet en op ‘n natuurlike manier jou dieet aanvul....
by boerekostwist | Nov 8, 2016 | Bak, Beskuit, BKT Members, Kitsbeskuit, Vinnige Beskuit
Elke huis het sy kruis, myne is beskuit. Ek bly nie voor met beskuit nie. Die kinders sal eerder ‘n stukkie beskuit eet as brood! Hierdie is ook ‘n wenresep in my huis. Hierdie resep is baie ekonomies. Indien daar nie neute of rosyne beskikbaar is nie kan dit...
by boerekostwist | Apr 1, 2016 | Bak, Beskuit, BKT Members, Kitsbeskuit, Vinnige Beskuit
Hierdie resep is heerlik vullend. Die beskuit is swaar en gepak met allerlei breinkos. Roulynsaad bevat omga’s wat die brein voed. Omega 3 olies is die skakels tussen die breinselle sodat elektriese impulse met inligting gelei kan word. Indien daar ‘n...