• Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Annelien Pienaar Voedselkonsultant
Teken in Word ’n lid +
  • Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Teken in Word ’n lid

Soek oral

Waarmee kan ons help?

Tik minstens twee karakters. Resultate word volgens afdeling gegroepeer.

Ingelegde Sagte vrugte

Ingelegde Sagte vrugte

by boerekostwist | Sep 6, 2017 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte

Wanneer mens met sagte vrugte werk soos bessies, moet mens seker maak dat dit nie te warm gemaak word tydens die preserveringstyd. As die temperatuur bo 90 ℃ styg sal die vrugte uitermate krimp in die bottel en die vrugte begin dryf. Ek stel voor jy kry ’n termometer...
Agurkie Piekels

Agurkie Piekels

by boerekostwist | Mei 28, 2017 | BKT Members, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte

Piekels is seker een van die maklikste en eenvoudigste tegnieke van preservering. Die geure wat hier kombineer word, is eenvoudig ongelooflik. Die knoffel is subtiel en die soetheid van die dille saadjies deurdrenk die komkommertjies. Wanneer hierdie resep gemaak...
Ingelegde Gepekelde Rissies, Capsicums en alles warm

Ingelegde Gepekelde Rissies, Capsicums en alles warm

by boerekostwist | Jan 5, 2017 | BKT Members, Ingelegde Produkte

Ek weet nie van julle nie, maar rissies is nou die een groente wat by my oorneem en baie vruggies produseer. Capsicums is geneig om ook so welig te groei. Die kleur is een van die goed wat my seker die meeste opval en ek hou daarvan om kleurvolle kos voor te sit....
Next Entries »
Annelien Pienaar

Nuusbrief

Teken in om eerste te wees om uit te vind oor nuwe resepte, kursusse, gebeurtenisse, produkte en meer.

Nuusbrief

Help

Ondersteuning + Vrae
Welkom
Lidmaatskap

Wetgewing

Terugsendings & Kansellasies
Webwerfvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Koekiebeleid

Meer inligting

Oor Annelien
Kontak
Vennote
Help

  • Follow
  • Follow
  • Follow

© Annelien Pienaar 2026. Alle regte voorbehou.
Webwerf gebou, bestuur en gehuisves deur doenit.com