by boerekostwist | Jun 6, 2024 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Hulpbronne, Ingelegde Produkte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Slaaie
Almal van ons wens dat wanneer ons vir ‘n naweek wegbreek dat daar GEEN ure in die kombuis spandeer moet word en jy wil net rus en eet… Soms kan ons die lewe vir onsself makliker maak en wel kos vooraf berei om saam te neem en hierdie gebottelde tamatie slaai...