by boerekostwist | Sep 29, 2025 | BKT Members, Lidmaatskappe, Preservering
‘n Eenvoudige resep om beet te preserveer sonder ekstra suiker. Maar ek wil wel maan dat beet opsigself hoog is in koolhidrate en in moderasie geneem moet word. Al het dit nie rietsuiker in, is dit ‘n komplekse koolhidraat. Bestanddele: 3,2 kg klein baba...