Bees

Bees

Steak Tartar

Steak Tartare is 'n klassieke Franse bistro-gereg wat die gehalte van uitstekende beesvleis laat uitblink. Fyngekapte beesfilet word liggies gegeur met Dijon-mosterd, kappertjies, cornichons en vars…
Lees meer

Sosatie met n Twist

Kebab-Kofta sosaties met beesvleis, maalvleis, spek en Chimichurri-botter. 'n Indrukwekkende braairesep vir enige kuier.
Lees meer

Ragu/Ragout

Min geregte beloon geduld soos 'n klassieke Ragù. Hierdie stadig-pruttende Italiaanse vleissous verander eenvoudige bestanddele in 'n diep, geurige maaltyd wat met elke uur op die…
Lees meer

Bees stert kasserol

Beesstert is vir my die ware definisie van stadige boerekos. Hierdie kasserolstyl Beesstert is die gereg waarmee ek grootgeword het – nie 'n bredie vol sous…
Lees meer

Sosaties (Erfenisdag) 2023

Min disse vertel die verhaal van Suid-Afrika se koskultuur so mooi soos 'n geurige sosatie wat stadig oor warm kole braai. Hierdie geliefde braaigereg, met sy…
Lees meer
1 2 6