Ragu/Ragout
Ragù het sy wortels in die Franse ragout, maar het deur die eeue ontwikkel tot een van Italië se bekendste vleissouse. Waar 'n Franse ragout as 'n bredie bedien word, is 'n Italiaanse ragù 'n stadig-gaar vleissous waarin die vleis die hoofrol speel. Die kombinasie van beesvleis, rooiwyn, tamaties, geurige groente en kruie word stadig gaargemaak totdat die vleis uitmekaar val en die sous 'n ryk, komplekse geur ontwikkel.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - Lewer: 4-6 portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.