Sosaties (Erfenisdag) 2023

Hierdie tradisionele sosaties word oornag gemarineer in 'n geurige mengsel van kerrie, masala, suurlemoensap, olyfolie en karringmelk of jogurt om die vleis sappig en sag te maak. Die vleis word saam met groente en droëvrugte op spiese ingeryg en tydens die braai met 'n soet-sout glaseersous van treaclesuiker, sojasous, olyfolie en knoffel bedruip. Die resultaat is sappige, geurige sosaties met 'n pragtige gekaramelliseerde afwerking.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions