Bees stert kasserol

Hierdie tradisionele Beesstert word eers in klein hoeveelhede verbruin om die vleisgeure te ontwikkel voordat dit saam met uie, wortels, preie, seldery, sampioene en knoffel stadig in aftreksel en wyn gaar gestowe word. Ná vyf tot ses uur is die vleis murgsag en word die gaar groente saam met die kooksous tot 'n romerige puree verwerk wat as die sous dien. Bedien dit met pasta, stampmielies, rys, gnocchi of mielierys vir 'n onvergeetlike boerekosmaal.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 160°C

Porsies - Lewer: 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions