Gratis
Paella: Tradisionele Spaanse weergawe
Gepubliseer
Min geregte vang die gees van saam kuier so mooi vas soos 'n egte Spaanse paella. Die groot pan wat in die middel van die tafel staan, die…
Lede-resep
Sop en Bredie bevriesing
Gepubliseer
Hoe vries mens soppe en Bredies? Hierdie is ‘n ROOILIG vraag en ek wil jul die gevare uitwys voordat almal siek word en of jy kos moet weggooi.…
Lede-resep
Basiese Souttert met ‘n Twist: Snoek souttert
Gepubliseer
Hierdie korslose souttert is een van my gunsteling resepte wanneer daar gaar vleis of groente in die yskas oorbly. Met 'n romerige witsous, sagte brood en geurige snoek…
Lede-resep
Gevulde kabeljou met ‘n Griekse geurtjie
Gepubliseer
Min dinge klop die geur van vars kabeljou wat oor die kole gebraai word. Gevul met vars kruie, suurlemoen, olywe, tamaties en botter, lewer hierdie Griekse-geïnspireerde resep sappige,…
Lede-resep
Viskoekies
Gepubliseer
Hierdie viskoekies is een van daardie resepte wat ek graag in groot hoeveelhede maak en in die vrieskas bêre. Hulle is veelsydig, maklik om vooraf te berei en…
Lede-resep
Tuna mousse
Gepubliseer
Hierdie romerige tunamousse met roomkaas, agurkies, sprietuie en suurlemoen is ’n elegante, geurige happie vir onthaalborde, pieknieks en ligte maaltye.
Lede-resep
Seekos Chowder
Gepubliseer
Hierdie luukse seekosroomsop kombineer mossels, gemengde seekos, Chardonnay, vars kruie en room in ’n ryk, geurige sop. Bedien dit met tuisgebakte brood wat met knoffelbotter gerooster is.
Lede-resep
Gerookte Haddock Kedgeree
Gepubliseer
Hierdie romerige kedgeree met gerookte vis, basmatirys, eiers en kaas is egte trooskos. Bedien dit vir ontbyt, brunch of ’n vullende aandete met varsgebakte brood.
Lede-resep
Vis en Chips Twist
Gepubliseer
Bottersagte visfilette in ’n geurige suurlemoen-, knoffel- en dillebotter, bedien met bros Parmesaan-aartappeltjies.