Tuna mousse
Tuna, roomkaas en styfgeklopte room vorm die basis van hierdie ligte maar romerige tunamousse. Agurkies, sprietuie, suurlemoen en ’n tikkie knoffel sorg vir ’n vars, pikante smaak. Berei dit in individuele silikoonvormpies en bedien met soutbeskuitjies, vars brood of ’n kraakvars groentebord.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 5 kolwyntjie grootte mousse portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.