Kaas en Sprietui broodjie

Kaas en Sprietui broodjie

Nou goed, hier moet ek bieg. Ek hou van ‘n resep wat vir my buigbaar is. Hierdie was aanvanklik ‘n sout muffin resep gewees en later het ek besef maar daar is mos geen rëel wat sê dit moet net in een vorm wees nie! Dus het ek bietjie geskaaf en skuur en nou het ek ‘n...
Peer en Sultana brood met ‘n twist

Peer en Sultana brood met ‘n twist

Ek weet nie almal hou van ‘n soet broodjie nie maar hierdie een is anders!  My Ma het hierdie broodjie op bestelling vir mense gebak.  By elke jaar se kerkbasaar was daar altyd deur die kerkraad afgevaardig dat Hantie 100 brode moes bak. Dus hierdie brood is...
Piesangbrood met ‘n twist

Piesangbrood met ‘n twist

Kyk ek kan die wonder van ‘n piesang nie genoeg besing nie! Van gesondheids voordele tot in kos. Omdat piesangs hoog in Kalium en Magnesium is neem die liggaam dit dadelik op omdat dit in sy natuurlikste en eenvoudigste bron voorkom. Hoe wonderlik is dit nie? Dit...
Volkoring Broodjie

Volkoring Broodjie

Hierdie broodjie was altyd my Ma se noodbroodjie. Sy het so paar gemaak en dan die rou deeg net so gevries. Sodra sy dit nodig gehad het, het sy dit uit gehaal en dan vir 1 uur buite laat ontdooi en dan soos normaal gebak. Die broodjie word nie met gis gebak nie, maar...
Rog Brood

Rog Brood

Les 1. Rog meel het ‘n ongelooflike lae gluten inhoud en word in die industrie vermeng met koringmeel om dit ‘n beter tekstuur en hoër rys te gee. Daarom moet jy seker maak dat wanneer jy rogbrood koop vir jou kind wat allergies is vir gluten, jy moet vra...
Ciabata of sommer Pantoffelbrood

Ciabata of sommer Pantoffelbrood

Die naam Ciabata verwys na die vorm van die broodjie en dit beteken slipper of in Afrikaans pantoffel brood. Die brood se kors is kenmerkend bros en effens taai met ‘n delikate sagte binnekant vol groot rysgate. Hierdie broodjie was in die ou dae met die hand af...