by boerekostwist | Jan 9, 2016 | Bak, BKT Members, Brood
Ons het as kinders die hele plaas vol gespeel, selfs oor die grensdrade heen. Dan het my middelste sussie die gewoonte gehad om al wat leef en beef saam te sleep om te kom kuier…soms het die maats vir dae aaneen gespeel! Ons spot nou nog oor die een kind wat...
by boerekostwist | Des 2, 2015 | Bak, BKT Members, Brood
Die grane wat gebruik word is hoog in protein omdat dit reeds ontkiem het en toe verwerk is. Die Vitamiene en minerale inhoud van sprouted grains is ongelooflik voordelig vir jou. Lees gerus verder oor hierdie onderwerp aanlyn. Verder kan jy gluten vry die broodjie...
by boerekostwist | Nov 20, 2015 | Bak, BKT Members, Brood
Ek het hierdie resep by die Drosdy Hotel in Graaff-Reinette op my wittebrood gekry. Ons het met aandete hierdie ongelooflike broodjie geniet, met die snye wat vol sit met die vet uit geswelde koringkorrels. As jy in die broodjie byt dan ontplof die koring korreltjies...
by boerekostwist | Nov 13, 2015 | Aartappels, Bak, Brood, Gratis Resepte, Groente, Lidmaatskappe, Stysels
Ek het persoonlik hierdie resep uitgetoets en nogal ‘n heel paar nuwe goedjies bygesit en anderste gebak as wat Christo de Beer se oorspronklike resep aandui…kom geniet al die kinkels in die kabel. Ek het die variasies onder aan gesit, die resep en metode...
by boerekostwist | Nov 11, 2015 | Brood, Gratis Resepte
Vinnige en maklike slap deegvetkoekies met ‘n paar kinkels! Resep 3 k Koekmeelblom (420 g) 1 t Sout 6 t Suiker (25 g) 10 ml Kitsgis 2 k Louwarm water (500ml) Metode 1. Sif sout en koekmeelblom saam en strooi suiker en kitsgis oor en meng liggies. 2. Voeg water...
by boerekostwist | Okt 28, 2015 | BKT Members, Brood
As daar nou een gereg is wat ek geniet tydens die warm somers hier bo by ons in Noorde, dan is dit slaai. Maar soos almal verval mens gereeld in ‘n groef, sodat jy later nie ‘n groen slaai meer in die gesig wil kyk nie! Dan maak die boer ‘n plan en maak daarvan ‘n...