by boerekostwist | Aug 15, 2017 | BKT Members, Chutney
Daar is altyd ‘n gespot as ek hierdie sous met hoenderlewertjies tydens ontbyt bedien…dan roep ons dit Skoonma se tong of Bedaar vrou bedaar! Hierdie sous is warm en geurig met die pikante smaak van rissie wat deur kom. Jy kan verder besluit of die sous...
by boerekostwist | Jul 2, 2017 | BKT Members, Chutney
Hierdie resep is ‘n variasie op die tradisionele met die byvoeging van unieke bestanddele. Hierdie ingelegde produk kan lank op die rakke hou, verder kan dit basies met enige gereg geniet word. Kaas borde, hamburgers, bruchetta platters en vele meer. Die...
by boerekostwist | Nov 29, 2016 | BKT Members, Chutney
As kind moes ons vir sakgeld in die Desember vakansies die slingertjie van die blou perske skiller draai. Ja, soms was jy al aan die slaap, maar vir 10c het jy gedraai. Ons het met 1c by die Indiër winkel op die stofpad sakke vol kougom gekoop. Om nie eens van die...
by boerekostwist | Mei 3, 2016 | BKT Members, Chutney
Hierdie resep is eens op ‘n tyd uit nood gebore. My groentetuin was op “turbo boost” en die eiervrugplant wou nie ophou vrugte produseer nie. So was ek uit nood gedwing om maar verskeie opsies te ondersoek om die vruggie weg te werk, want weggooi dit doen ek nie....