All kinds of berries may be used for this sugar free jam option and tastes like the real thing.
500 g strawberries/raspberries, blue berries, gooseberries, roughly chopped and crushed
30 ml (2 tbsp) chia seeds
45 ml (3 tbsp) erythritol
5 ml lemon juice
2.5 ml (½ tsp) xanthan gum
Heat the strawberries for 2 minutes in the microwave. Stir and mash lightly, and microwave for another 5 minutes and puree and cook another 3 minutes. Remove from the microwave.
Add the erythritol, lemonjuice and sprinkle all the xanthan gum very carefully and evenly distributed onto the jam. With an emersion blender blitz until smooth.
Store in an airtight container for 1 month in the refrigerator or freeze large batches for 6 months.
Serving size will be 30 ml (2 tbsp) and the 30 ml’s Macro’s are: Calories: 32, Fat 1g, Prot: 0g, Nett carbs 3g.
Hallo Annelien,
Ek het gewone aarbeikonfyt gekook en gekoopte pektien gebruik. Dit was asof die pektien aan die lepel vassit – wanneer ek dit inroer, klou dit aan die lepel vas. Vir hoe lank kan ‘n mens pektien hou? Ek is nie seker of die pektien dalk al te oud was nie. (Ek het dit wel in die vrieskas gehou.) Wat is jou opinie van gekoopte pektien?
Baie dankie! Ek sien vreeslik uit na jou nuwe boek. 🙂
Mariëtte
AS jy die resep mooi lees sal jy merk dat pektien in poeier formaat eers met die suiker gemeng moet word. Groete Annelien
Baie dankie! Die resep sê niks van die pektien eers met suiker meng nie, so ek is jou ewig danbaar. 🙂 Dit maak baie sin. Voorspoed!
Vir hierdie suiker-vrye en low carb konfyt het ek nie pektien gebruik daarom werk die xanthan gum se toepassing anders. Groete Annelien.
Hi Annelien.
Kan ek gevriesde aarbeie gebruik vir die resep?
Groete
Hein
Hein, verseker kan jy enige bessie soort vir hierdie konfyt gebruik. Groete Annelien