by boerekostwist | Jun 3, 2015 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Koekies
As daar nou een ding is wat die Bezuidenhout dogters goed kan doen, dan is dit letterlik bolletjies rol en koekies bak! My jonger suster, Maryke Botha is die familie se baas koekie bakster en maak ons almal trots met haar gebak. Sy het my geleer om my vrees vir die...