by boerekostwist | Feb 8, 2020 | Artikels, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Suiwel allergieë die 3 faktore om ingedagte te hou. Suiwel! Hoekom is mens allergies vir winkel melk en nie vir rou, vars melk nie? Volgens wetgewing (dit word in my bedryf van Suiwel bitter goed toegepas), mag daar GEEN additiewe tot melk gevoeg word. Daar is...