Sima/Suurlemoen wyn/Mead

‘n Baie eenvoudige drankie om te maak en as mens ‘n vergelyking moet tref dan is dit die boetie van Gemmerbier maar net gemaak met Gemmer! Die Fermentasie tyd is vir my persoonlik korter as vir Gemmerbier maar onthou, klimaat speel ‘n groot rol asook lugdruk. Hoe werk...