Malvalekkers

Malvalekkers

Fluweelagtig, sag en dekadent is al wat ek kan sê oor tuis gemaakte Malvalekkers. Jy kan al die kleure van die reënboog maak en die wonderlikste geure om jou op ‘n fantasie vlug te neem! Van pragtige kinder partytjies vir n feë prinses tot ‘n see rower met sy ruwe...