by boerekostwist | Aug 10, 2018 | BKT Members, Lekkergoed
5 Wenke maklike wenke om Krakeringe, Smul lekker, Versuikerde Karamel Pekans te maak Gebruik ‘n teflon matjie. Maak kleiner hoeveelhede en vries nadat die pekans afgekoel het in lugdigte sakkies in houers in die vrieskas. Speel met speserye smake soos speculaat...