by boerekostwist | Feb 16, 2022 | BKT Members, Lae Koolhidrate, Lidmaatskappe, Patee en Smeersels
Feta kan geneig wees om baie sout te wees maar in hierdie heerlike romerige mousse resep balanseer al die smake perfek uit. Wenke vir Feta Mousse Soms voeg ek bietjie bloukaas by hierdie mengsel van Feta Mousse, soms bietjie fyn gekapte biltong vir ‘n anderste geur....