by boerekostwist | Jan 16, 2025 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Kinders, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Die voeding van peuters (1-3 jaar) en kleuters (3-5 jaar) is ‘n kritieke fase van die ontwikkelingsproses. Gedurende hierdie jare groei kinders vinnig, en dit is dus belangrik om aan hulle ‘n gebalanseerde dieet te voorsien wat alle nodige voedingstowwe...