Lede-resep
Seël en instandhouding van Gietyster produkte
Gepubliseer
Gee jou geroeste gietysterpan weer nuwe lewe! Met voedselgraad lynsaadolie en ’n beproefde seëlproses kan jy ’n gladde, natuurlik kleefwerende oppervlak opbou wat jou gietysterprodukte vir jare beskerm.
Lede-resep
Keuse en Versorging van Snyplanke
Gepubliseer
Waarom bly hout een van die beste keuses vir ’n kombuissnyplank? Hierdie praktiese gids verduidelik die verskille tussen hout, plastiek en glas en wys hoe om jou houtplank…
Lede-resep
Boererate en Gemmer
Gepubliseer
’n Stomende koppie gemmertee bring heerlike vertroosting op ’n koue wintersdag. Vars gemmer, kookwater en ’n skeppie heuning vorm ’n eenvoudige drankie wat ’n droë of krapperige keel…
Lede-resep
Stromboli
Gepubliseer
Hierdie tuisgemaakte Stromboli word met ’n sagte, veeldoelige witbrooddeeg en jou gunsteling-pizzavulsel berei, styf opgerol en goudbruin gebak.
Lede-resep
Speel Klei vir klein mensies!
Gepubliseer
Hierdie sagte, tuisgemaakte speelklei is ideaal om klein handjies se spiere, koördinasie en tassintuig spelenderwys te ontwikkel. Dit kan ook uitgerol en gestempel word om dekoratiewe geskenkversierings te…
Lede-resep
Gevlekte Skaapboud oor die kole
Gepubliseer
’n Geurige ontbeende skaap- of lamsboud wat oornag in karringmelk marineer en daarna met roosmaryn, knoffel, suurlemoen en speserye oor die kole gebraai word.
Lede-resep
Melkkos
Gepubliseer
Hierdie outydse melkkos is pure trooskos: warm, romerig en geurig met kaneelsuiker. Dit is ’n eenvoudige resep wat jou met elke happie terugneem na Moeder se kombuistafel.
Lede-resep
Inmaak en Voedselveiligheid
Gepubliseer
Veilige tuisinmaak begin by die onderskeid tussen hoësuur- en laesuurvoedsel. Leer waarom ’n gewone kookwaterbad nie geskik is vir vleis, beet, groenbone en ander laesuurprodukte nie, en hoe…
Lede-resep
Kaas en Sprietui broodjie
Gepubliseer
Nou goed, hier moet ek bieg. Ek hou van ‘n resep wat vir my buigbaar is. Hierdie was aanvanklik ‘n sout muffin resep gewees en later het ek besef…
Lede-resep
Suurdeeg VS Gis soorte en gebruike
Gepubliseer
Gis Gis kan in verskillende kategorieë verdeel word. Maar voordat ek dit bespreek moet julle verstaan dat die tipe gisselle wat gebruik word, dieselfde in al die soorte…