Kaas en Sprietui broodjie

Nou goed, hier moet ek bieg. Ek hou van ‘n resep wat vir my buigbaar is. Hierdie was aanvanklik ‘n sout muffin resep gewees en later het ek besef maar daar is mos geen rëel wat sê dit moet net in een vorm wees nie! Dus het ek bietjie geskaaf en skuur en nou het ek ‘n reseppie wat ‘n paar vorme en geure aangeneem het.Ek gebruik bestanddele wat in die yskas is. As ek die dag bv nie grasuitjies het nie vat ek dan pietersielie, spinasie enige groen ietsie. Ek sit ook ongeveer 100 g spekvleis (gaar),

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Kies berging opsie

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - ongeveer 20 muffins. Bak in voor verhitt portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions