Suurdeeg VS Gis soorte en gebruike
Gis Gis kan in verskillende kategorieë verdeel word. Maar voordat ek dit bespreek moet julle verstaan dat die tipe gisselle wat gebruik word, dieselfde in al die soorte kommersiële gis is, naamlik: saccharomyces cerevisiae a. Kits gis: hierdie tipes gis is fyn en veerlig, grys van kleur. Die “kits” verwys na die feit dat die gis direk in meel gebruik kan word en nie opgelos word nie. Dit beteken glad nie dat die deeg vinniger gaan rys nie! As ‘’n reël los ek die gis op, veral as ek die klein pa
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Kies berging opsie
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.