Gratis
Chili olie
Gepubliseer
Gee enige gereg 'n geurige skop met hierdie tuisgemaakte chili-olie. Die kombinasie van vars gemmer, knoffel, speserye en chili skep 'n aromatiese olie wat perfek is om oor…
Lede-resep
Marinara sous
Gepubliseer
'n Goeie tamatiesous is die hart van ontelbare geregte, en hierdie veelsydige resep verdien beslis 'n permanente plek in jou spens. Met die intense geur van ryp tamaties,…
Lede-resep
Tamatiesous
Gepubliseer
’n Grootmaat, tuisgemaakte tamatiesous met ryp tamaties, uie, seldery en speserye—sonder kommersiële preserveermiddels en met ’n suikervrye variasie.
Lede-resep
Taai Braaisous
Gepubliseer
’n Vinnige, veelsydige braaisous wat vleis ’n heerlike diep kleur en klewerige toffieglans gee. Perfek vir hoender, bees-, skaap-, vark- en wildsvleis.