Tamatiesous

Hierdie gladde, geurige tamatiesous word in twee kookprosesse berei. Vars tamaties, uie en seldery word eers sag gekook en deur ’n sif gevryf, waarna asyn, suiker, appelkooskonfyt en speserye bygevoeg word. Gebruik vloeibare versoeter vir ’n suikervrye variasie en bewaar die sous verkoel of bevrore.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 2.5 liter tamatiesous portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions