Marinara sous

Hierdie gladde tamatiesous word stadig gekook om die natuurlike soetheid van tamaties te konsentreer en 'n diep, ryk geur te ontwikkel. San Marzano-tamaties, tamatiepasta, witwyn, vars pietersielie, knoffel en origanum vorm die perfekte basis, terwyl klapperroom 'n sagte, fluweelagtige tekstuur gee. Die sous is ideaal vir pasta, pizza, hoender-, beesvleis-, seekos- en rysgeregte en kan warm gebottel word vir langtermynberging.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - Lewer: 2 liter portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions