by boerekostwist | Mei 7, 2016 | Bak, BKT Members, Brood, Glutenvry, Spesiale Dieet
Onlangs sit ek en gesêls met mense oor die geskiedenis van broodbak. My geskiedenis en ondervinding het begin die dag toe ek my ogies die eerste keer oop gemaak het. Ek het in ‘n huis groot geword waar dit ‘n daaglikse item op die spyskaart was. Ons het geleer...
by boerekostwist | Mar 8, 2016 | Bak, BKT Members, Brood, Glutenvry, Spesiale Dieet
Nini Freeman het per geleentheid hierdie reseppie via Bakkiesblad gedeel. Ek het na dit gekyk en gedink ek gaan dit probeer. Ek was aangenaam verras en dit kom heerlik uit. Ek het egter paar veranderings gemaak tov van internasionale bestanddele en die toeganklikheid...
by boerekostwist | Jul 27, 2015 | BKT Members, Glutenvry, Koeke, Spesiale Dieet
Wat vir my so wonderlik is van hierdie resep is dat dit vir Diabete en ook Gluten allergië geskik is. Dit kan as koek op sy eie gebak word en ook as kolwyntjies of ‘n broodjie. Onthou met die kolwyntjies om die tyd met 10 minute te verkort. Ek weet die amamdel meel is...