by boerekostwist | Sep 22, 2020 | Soet Terte, Sout, Sout Gebakte Goedere, Sout Groente, Terte
Hierdie heerlike spek en spinasie tert word met die kors resep van die Spinasie room mielietert in die BKT kookboek gemaak. Twee foelie bak grootte terte of 1 x groot pyrex bak. 3 snye witbrood in blokkies gesny 250 ml melk of 250 ml room Week die brood blokkies in...
by boerekostwist | Okt 26, 2018 | BKT Members, Gegeurde Sout, Sout
Die eerste keer toe ek Dukkah proe was ek baie verras dat ‘n sout so lekker kan wees. Gou was ek oor die vingers getik deur my Indiese vriendin dat dit nie sout is nie, maar ‘n bykos of dis soos sy dit sou noem. Die oorsprong is Egipties en was saam met allerlei brode...
by boerekostwist | Nov 3, 2017 | BKT Members, Fyn Bak, Sout, Sout Terte
Ek is gaande oor enige vorm van gebraaide kool. Hierdie heerlike rolletjies is vinnig om te maak en vries baie goed, haal uit en gebruik soos nodig. 1 pak fillo deeg 500 g kool fyn gesnipper 100 g wortel grof gerasper 5 e botter 5 e appel asyn 1 e bruinsuiker 1 e dill...