by boerekostwist | Mar 31, 2017 | BKT Members, Koue Nageregte
Menige bakster of aspirant kok se nagmerrie is die G-woord: Gelatien! Wat as die dis nie stol nie? Wat as daar stukkies gelatien in die koek is? …wat as! Ek gaan die bang uit die “wat as” neem en vir jou leer waarom dit nie sal gebeur nie. Kom ons kyk eers na...
by boerekostwist | Okt 31, 2016 | BKT Members, Koue Nageregte
In my kinderjare het ek nie baie goeie herinneringe van Koekstruif nie…die mense wat dit gemaak het, het die bestanddele saamgegooi en deurmekaar geroer en dan het dit glad nie aptytwekkend gelyk nie. Ek het die dag toe ek trou maar moes leer om die...
by boerekostwist | Jun 15, 2016 | BKT Members, Warm Nageregte
So vinnig soos blits! Dit is al wat ek kan sê! Resep Koek 115g Botter (moet sag wees by kamertemperatuur) 100g Sagte Bruinsuiker 2 Eiers, groot 140g Koekmeel 10ml Bakpoeier Knippie sout ½ k Dadels gekap Sous 250ml Room 100g Sagte Bruinsuiker 60g Botter Knippie sout...
by boerekostwist | Feb 2, 2016 | Gratis Resepte, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt, Lidmaatskappe, Warm Nageregte
As ek die woorde Roly Poly hoor, dan weet ek dit is winter tyd! Ek het groot geword met hierdie lekker nagereg en my ma het dit altyd as deel van ‘n stowe vleis spyskaart bedien. Dan was daar ‘n groot beker met vla en my sussie het altyd die velletjie gekry. Ek het...