Muesli en Granola: maak jou eie!

Muesli en Granola: maak jou eie!

My Moeder was altyd so lief om haar eie Muesli en Granola te maak. So is die resep van geslag na geslag oor gedra. Hierdie is ‘n resep wat ek as geskenkies uitdeel en met die reseppie om die botteltjie se nek gebind. Ook geskik om dan in ander gebak soos ontbyt...