by boerekostwist | Jun 15, 2017 | BKT Members, Koue Nageregte, Terte
Soms dink ek die geboorte van die Pepperment crisptert het hier ontstaan. Want dit het al die bestanddele in wat net my gedagtes in rat kry om nog verder te wil twist met die basis resep. Hierdie resep kan gestol word in driehoek vorm, in glasies geskep word of in...
by boerekostwist | Mei 18, 2017 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Warm Nageregte
Daar is tydig en ontydig ‘n stryery in my familie wat is nou die ware Jakob. Malvapoeding met brandewyn of sonder brandewyn…of is ‘n Brandewyn tert nie ook ‘n Malvapoeding nie? Ja, lag ek stilweg, want julle eet in elk geval alles op sonder om te kla. Hierdie...
by boerekostwist | Mei 16, 2017 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Warm Nageregte
Wat is trooskos? Wel, trooskos is vir my siel soos soene op ‘n seer wond! As ek koud kry of na geliefdes verlang…dan gryp ek my ou Aga pot en kook melkkos. Die reuk van kaneel streel my gemoed en bring soveel wonderlike herinngeringe mee, van tye rondom my...
by boerekostwist | Mei 15, 2017 | BKT Members, Koue Nageregte
Hierdie is nog van die outydse soort Sagopoeding resepte met die heerlike meringue lagie oor. Ek hou daarvan om soms bietjie ‘n kinkel by die nagreg te voeg, deur die appelkoos konfyt te vervang met bessie soorte konfyte vir die tussen lagie. Die geure wat uit...
by boerekostwist | Mei 3, 2017 | BKT Members, Fyn Bak, Koue Nageregte
Menige Voedsel student sal vir jou vertel dat hierdie hul gevreesde nagereg is om te trek, as dit by eksamen kook kom. Tegnies as jy nie weet wat jy doen nie, jou tydsberekening nie mooi uitwerk, kan jou rolletjies brand of selfs hard word op die plaat sonder om dit...
by boerekostwist | Apr 30, 2017 | BKT Members, Warm Nageregte
Asynpoeding is nie asynpoeding as dit nie rysmier gaatjie tekstuur het nie. Moeder het dit met speserye gemaak en jy het dadelik in die winter na kerk, geweet wat jou neus kielie as jy by die deur instap. Later jare het ek die waarde van hierdie resep ontdek deur uit...