by boerekostwist | Mei 15, 2017 | BKT Members, Koue Nageregte
Hierdie is nog van die outydse soort Sagopoeding resepte met die heerlike meringue lagie oor. Ek hou daarvan om soms bietjie ‘n kinkel by die nagreg te voeg, deur die appelkoos konfyt te vervang met bessie soorte konfyte vir die tussen lagie. Die geure wat uit...
by boerekostwist | Mei 3, 2017 | BKT Members, Fyn Bak, Koue Nageregte
Menige Voedsel student sal vir jou vertel dat hierdie hul gevreesde nagereg is om te trek, as dit by eksamen kook kom. Tegnies as jy nie weet wat jy doen nie, jou tydsberekening nie mooi uitwerk, kan jou rolletjies brand of selfs hard word op die plaat sonder om dit...
by boerekostwist | Apr 23, 2017 | Fyn Bak, Gratis Resepte, Koeke, Koue Nageregte, Lidmaatskappe
Hierdie koek is eintlik ‘n Amerikaanse resep wat ek jare gelede teëgekom het genaamd: Chocolate Brownie Moccha cake en die kloutjie by die oor gekry. Iemand het my vertel van die Waenhuis koek wat hulle in Heidelberg area geëet het. Met navorsing en baie vrae was...
by boerekostwist | Apr 4, 2017 | BKT Members, Koue Nageregte, Lae Koolhidrate
Hierdie nagereg is ‘n wonderlike projek om met die kleinspan te doen. Die wonder van hierdie nagereg dit kan ook vir diabete gemaak word. Kies dan asb. net suiker vrye en low carb produkte vir die gereg. Jellie stolsel 2 pakkies rooi jellie, aangemaak met helfte van...
by boerekostwist | Mar 31, 2017 | BKT Members, Koue Nageregte
Menige bakster of aspirant kok se nagmerrie is die G-woord: Gelatien! Wat as die dis nie stol nie? Wat as daar stukkies gelatien in die koek is? …wat as! Ek gaan die bang uit die “wat as” neem en vir jou leer waarom dit nie sal gebeur nie. Kom ons kyk eers na...
by boerekostwist | Okt 31, 2016 | BKT Members, Koue Nageregte
In my kinderjare het ek nie baie goeie herinneringe van Koekstruif nie…die mense wat dit gemaak het, het die bestanddele saamgegooi en deurmekaar geroer en dan het dit glad nie aptytwekkend gelyk nie. Ek het die dag toe ek trou maar moes leer om die...