Karamel en Sjokolade krakerige doopsous

Karamel en Sjokolade krakerige doopsous

My kinders maak self hierdie sous wanneer maters kom kuier en hierdie resep is ook mikrogolf vriendelik. Jy kan enige kleur en soort smelt- of bakkers sjokolade gebruik. Vir iets prettig kan wit sjokolade in ń verskeidenheid kleure gekleur word met koek kleursel! 200 g smelt sjokolade, fyn gekap 50 ml klapper / coconut olie […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.
2018-12-28T21:00:51+00:000 Comments