by boerekostwist | Jul 13, 2017 | BKT Members, Terte
My Ma kon darem die lekkerste terte maak. Alles het so moeiteloos gelyk en gevoel of dit in ‘n japtrap gemaak is. Ons het op die plaas groot geword en room was altyd vryelik beskikbaar. My Ma het self dit gepasteuriseer om langer te kon hou en dan kan sy elke naweek...