by boerekostwist | Mar 2, 2018 | BKT Members, Lidmaatskappe, Terte
Hierdie unieke Melktert bak met sy eie korsie, gevul met ‘n dekadente crème caramel vulsel, afgerond met ‘n randjie wat jou vertel hierdie is ‘n melktert met inbors, is enig in sy soort. Ek wil my verstout en sê dat hierdie melktert die Camembert van Melkterte is....