by boerekostwist | Okt 3, 2024 | Fyn Bak, Gratis Resepte, Koekies, Lekkergoed, Lidmaatskappe
Die na-oes op Skeerpoort se Bos en Berg Pekan produksie plaas word altyd mee getoor in die kombuis. Elke jaar moet ek volgens die boer van my 10 nuwe resepte vorendag mee kom vir die Pekans wat hy produseer. Hierdie blokkie werk egter ook heerlik met ‘n mengel-moes...