Lede-resep
Kook met Kruie en Speserye praktiese gids
Gepubliseer
Ontdek die wonderwêreld van kruie en speserye—van rooster, braai en geurinfusie tot die korrekte berging en gebruik daarvan. Hierdie omvattende gids help jou om geur beter te verstaan…
Lede-resep
Keuse en Versorging van Snyplanke
Gepubliseer
Waarom bly hout een van die beste keuses vir ’n kombuissnyplank? Hierdie praktiese gids verduidelik die verskille tussen hout, plastiek en glas en wys hoe om jou houtplank…
Lede-resep
Verskil tussen Kits- en Gisbeskuit
Gepubliseer
Wat is die verskil tussen Kits-, Suurdeeg- en Gis beskuit? Die verskille kom in by die tipe rysmiddels wat gebruik word.
Lede-resep
Feta vs Paneer vs Ricotta
Gepubliseer
Nou goed, ek buig die knie! Daar was ‘n resep wat die rondte gedoen het wat skynbaar “Feta” genoem was. Wel dit is nie Feta nie! Hoekom nie?…
Lede-resep
Mikrogolfoond aanpassings tabel
Gepubliseer
Mikrogolfoonde verskil in kragsterkte en daarom kan gaarmaaktye nie altyd presies dieselfde bly nie. Gebruik hierdie eenvoudige gids om ’n resep wat vir ’n 800 watt-mikrogolfoond ontwikkel is,…
Lede-resep
Angelfood Koek VS Chiffon Koek
Gepubliseer
Angelfood- en Chiffon-koek word dikwels met mekaar verwar omdat albei hoog en lig in ’n tuitpan gebak word. Die bestanddele, geur, kleur en tekstuur van hierdie twee koeke…