Feta vs Paneer vs Ricotta
Nou goed, ek buig die knie! Daar was ‘n resep wat die rondte gedoen het wat skynbaar “Feta” genoem was. Wel dit is nie Feta nie! Hoekom nie? Kom ons gaan kyk eers na die proses waar Feta gemaak word. Dan sal julle beter die verskil tussen die Paneer en Feta kan sien. Ek skiet glad nie die resep wat aangestuur is af nie. Ek wil nie h Ek skiet glad nie die resep wat aangestuur is af nie. Ek wil nie hê julle moet die verwagting koester dat dit soos die winkel sin gaan wees nie. Hierdie Paneer het ‘
Prep Tyd - n.v.t. mins
Kook / Bak Tyd - n.v.t. mins
Totale Tyd - n.v.t. mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Kies berging opsie
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - Nie van toepassing portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.