Lede-resep
Baba Spinasieslaai met Klapperroom slaaisous
Gepubliseer
Hierdie kraakvars spinasie-en-granaatslaai is propvol kleur, tekstuur en vars bestanddele. Pak die slaai en romerige jogurtsous apart vir kamp, piekniek of kosblikke en meng dit net voor bediening.
Lede-resep
Gemarineerde Feta en Botteskorsie slaai
Gepubliseer
Hierdie geroosterde botterskorsieslaai bring soet, sout en pikante geure pragtig bymekaar. Goudbruin botterskorsie, balsamiese gemarineerde feta, vars roket en geroosterde pekanneute maak dit ’n besonderse bygereg vir enige…
Lede-resep
Quinoa en Geelperske slaai
Gepubliseer
Hierdie kleurvolle quinoa-slaai is propvol interessante teksture en geure: sappige geelperskes, sampioene, vars groente en ’n romerige karringmelksous met ’n tikkie grondboontjiebotter. Maak dit ’n dag vooruit sodat…
Lede-resep
Krakerige Koolslaai
Gepubliseer
Hierdie krakerige kool-en-noedelslaai is ’n ware staatmaker uit my Duitse skoonsus se resepteversameling. Vars kool, mangetout en kruie word net voor opdiening met geroosterde neute, sade, bros noedels…
Lede-resep
Spanspek en Roket Slaai
Gepubliseer
’n Vars, kleurvolle spanspekslaai met roket, feta, bros groente en ’n ligte jogurt-, suurlemoen- en dillesous.