Gemarineerde Feta en Botteskorsie slaai

Maak ’n geurige botterskorsieslaai met kaneelgeroosterde botterskorsie, feta wat in balsamiese asyn en heuning gemarineer is, vars kruie en bros pekanneute. Die slaai kan vooraf voorberei en net voor bediening saamgestel word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions