Krakerige Koolslaai
Maak ’n gewilde krakerige koolslaai met mangetout, amandels, sonneblomsaad, sesamsaad en kitsnoedels. Die vars slaai, krakerige laag en soetsuur sous word afsonderlik voorberei en eers net voor opdiening saamgevoeg.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 6 - 8 persone. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.