15
resepte gevind · Nuutste eerste
Lede-resep
Vark
Krakerige Varkboud met heuning glanssous
Gepubliseer
Hierdie sappige varkboud word met appelsap ingespuit, met knoffel gegeur en met ’n heuning-en-balsamiese glanslaag afgerond. Die kookwaterbehandeling help om die vel heerlik bros en krakerig te bak.
Lede-resep
KookVark
Varknek rol
Gepubliseer
Wit Gert se sappige varknekrol is ’n kosbare familieresep met karringmelk, appelkooskonfyt, pynappel, heuning en appelsider. Die vleis word gemarineer, opgerol en stadig oor die kole, aan ’n…
Lede-resep
Vark
Gerookte Paprika Varklendeskywe
Gepubliseer
Sappige varklendeskywe met knoffel, roosmaryn, gerookte paprika en ’n bros, goudbruin Parmesaankors.