Hierdie webtuiste word vertaal van Engels na Afrikaans, en daar mag nog Engelse dele wees. Dankie vir die geduld met die proses!

Pekan en Beskuitjie Fudge

Table of Contents

https://annelienpienaar.co.za/wp-content/uploads/2020/04/Pekan-en-beskuitjie-fudge.jpgLAAI AF / DOWNLOAD

Hallo maters, 
 
In die KinderKombuis deur Klein Filistyn gaan ons hierdie jaar sommer heerlike kombuis eksperimente doen. Ons gaan leer van resepte lees en toepas, bietjie somme doen en ook die lekkerste van alles KREATIEF wees. Kom spog asb op Faceboek se Boerekos met ‘n Twist die kook groep met jou mooi skeppings. Kom vra vir ons vrae onder aan elke resep sodat ons jou kan help om elke keer in die kombuis sukses te SMAAK. Hartlik welkom by Klein Filistyn se KinderKombuis!
 
Groete
 
Klein Filistyn
PS: Daar moet 1 eier by die bestanddelelys wees…ek het vergeet om dit te skryf maar het onthou om dit in die foto’s vir julle te wys.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (0)
Please login to bookmarkClose
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

12 Replies to “Pekan en Beskuitjie Fudge”

  1. Elsabe Smith

    Baie dankie Klein Filistyntjie, ek kan nie wag om jou reseppies te maak nie😋😋😋❤️❤️❤️

  2. Beat

    Wonderlik wat n heerlike avontuur

  3. Annelien

    1 eier moet in die bestanddele lys kom!

  4. Adele Du Toit

    Baie dankie vir die resep.
    Waarmee kan die eier vervang word?

  5. Marietjie Pierneef

    Baie geluk klein Filistyn met jou kook boek. Mag jy nog nog vele resepte boeke skryf. Wat is die prys van jou boek en is die boek net in Afrikaans beskikbaar?

    Baie dankie
    Marietjie Pierneef

  6. Annelien

    Hallo Marietjie, nee sy het nog nie ‘n kookboek nie. Dit is maar net vir haar lekker om te kook en saam tyd met mamma te spandeer. Ons deel ook graag die resepte met ander maatjies sodat hulle ook kan lief word vir kook en basiese beginsels leer. So, volg ons dan kan jy elke maand ‘n nuwe reseppie verwag. Groete Klein Filistyn se mamma.

  7. Annelien

    Hallo Adele, jy kan die eier net uit die resep haal. Groete Annelien

  8. Annelien

    Dankie en hoop tannie kuier lekker saam met my in die KinderKombuis. Groete klein Filistyn

  9. Annelien

    Dankie tannie, dit is lekker om saam met my mamma te kook. Sy is kwaai maar sy is reg…moenie vir haar vertel ek sê so…haha. Groete Klein Filistyn.

  10. Mariana Boshoff

    Ek is n Ouma wat graag saam met die kleinkinders bak en brou. Ek maak maar vir hul die resepte bymekaar. Baie dankie.

  11. Annelien

    Mariana, julle moet die tydjies koester en sommer baie geniet. Groete Annelien

  12. Amanda Hopkins

    Dankie Filisyntjie dat jy dit met ons deel, dink jy moet ook jou eie resepte boek maak.

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmarkClose

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Hi Twisters!

Welcome to the brand new website! To help you find you feet, we have added a short introductory video for you. Please have a look below before closing this window to help you get the most out of your BKT web experience.

Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!