by boerekostwist | Aug 28, 2025 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe
As jy baie geduld het en hou van interessante prosesse, veral met vleis produkte dan is hierdie resep perfek vir jou. Alle goeie dinge kom dus met tyd en jy word beloon met ‘n heerlike stukkie vleis wat vir lank hou en heerlike broodjies oplewer. Geniet hierdie geure...