Afval

Afval

Beestong Tamatiebredie

Beestong verdien veel meer as net 'n plek op die Kerstafel. Hierdie geurige Kerrie Beestong is 'n ware feesmaal wat die ryk geure van die Kaapse…
Lees meer

Sop en Bredie bevriesing

Hoe vries mens soppe en Bredies? Hierdie is ‘n ROOILIG vraag en ek wil jul die gevare uitwys voordat almal siek word en of jy kos…
Lees meer

Lewerkoekies

Hierdie outydse lewerkoekies is ’n kosbare plaasresep uit my kinderdae. Bees-, skaap- of wildslewer word met groente, brood en eiers gemeng en goudbruin gebraai vir ’n…
Lees meer

Koedoe potjie

Koedoevleis word oornag in karringmelk gemarineer en daarna stadig saam met sampioene, speserye en balsamiese asyn gekook. Die resultaat is ’n geurige, murgsagte Bosveld-potjie met ’n…
Lees meer

Skaapkerrie Afval

Saggekookte pens en pootjies met geurige speserye, groente en ’n romerige kerriesous—heerlik saam met varsgebakte vetkoek.
Lees meer