Lede-resep
Basque Kaaskoek en Kaaskoek klassifikasies
Gepubliseer
DKaaskoek is nie net één nagereg nie—dit is 'n wêreld vol unieke style, teksture en geure. Van die ryk en romerige New York-kaaskoek tot die ligte Japannese soufflé-kaaskoek…
Lede-resep
Drywende Eilande (Île Flottante)
Gepubliseer
My kindertyd groot bederf en lekker nagereg met veerligte meringue happies bedek met vla en karamel spookasem. Ek kon vir ure kyk hoe my ma met daardie kenmerkende…
Lede-resep
Kondensmelk Roomkoek / Tres Leches
Gepubliseer
Tres Leches, oftewel die bekende Kondensmelk Roomkoek, is een van daardie nageregte wat met elke happie sagter en romeriger word. 'n Ligte vanieljespons word deurdrenk met drie soorte…
Lede-resep
Amsterdammertjies
Gepubliseer
Hierdie Amsterdammertjies is 'n klassieke Europese fyngebak wat met hul bros botterdeeg en sagte amandelvulsel elke teetafel opkikker. Die goudbruin kors, afgerond met 'n heel amandel, maak hulle…
Lede-resep
Vla: Alle soorte met ‘n Les
Gepubliseer
Wat is die verskil tussen Vla (custard) en Bakkersvla (pastry cream)? ’n Vla (custard) word gemaak van melk, suiker en eiers. Gebakroom (crème pâtissière) is ’n tipe vla,…
Lede-resep
Vanilla koek: Gluten-vry met ‘n Eiervrye opsie
Gepubliseer
Hierdie glutenvrye vanieljekoek bewys dat spesiale dieetbehoeftes nooit smaak of tekstuur hoef in te boet nie. Die koek is lig, sag en heerlik klam danksy suurroom, en werk…
Lede-resep
Springmielies: gekleurd en of -balle
Gepubliseer
Wie van ons ken nie die vrolike soet kleure van gekleurde springmielies nie? Dit is seker een va maklikste goed om te maak veral vir Entrepreneurs dae!
Lede-resep
Pâte Sablée
Gepubliseer
Pâte Sablée is die kroonjuweel van die Franse tertdeë—ryk, botterig en so bros dat dit letterlik op die tong smelt. My ma het altyd gesê dis 'n "smelt-in-die-mond…
Lede-resep
Pâte Brisée (Franse broskors)
Gepubliseer
Pâte Brisée is die klassieke Franse deeg waarmee elke bakliefhebber minstens een keer behoort te werk. Hierdie neutrale, bros en vlokkige tertdeeg vorm die perfekte basis vir quiches,…
Lede-resep
Spinasie en Feta muffins met ‘n Twist
Gepubliseer
Daar is sekere resepte wat jou sommer met die eerste happie terugneem na jou kinderdae. Hierdie Spinasie- en Fetamuffins is vir my presies dit. My ma het altyd…
Lede-resep
Luukse Neute Beskuit
Gepubliseer
Daar is iets besonders aan die geur van vars beskuit wat stadig in die oond uitdroog. Dit laat my altyd dink aan vroegoggende op die plaas, 'n warm…
Lede-resep
Gebakte Joghurt Ontbyt happies
Gepubliseer
Soms is die eenvoudigste nageregte die grootste verrassing. Hierdie Gebakte Joghurtbakkies vra net 'n handvol bestanddele, maar die resultaat is 'n syagtige, romerige nagereg wat net so maklik…