Herstel
5 resepte gevind · Nuutste eerste
Lewerkoekies Lede-resep
AfvalKook

Lewerkoekies

Gepubliseer

Hierdie outydse lewerkoekies is ’n kosbare plaasresep uit my kinderdae. Bees-, skaap- of wildslewer word met groente, brood en eiers gemeng en goudbruin gebraai vir ’n voedsame happie…

Koedoe potjie Lede-resep
AfvalKook

Koedoe potjie

Gepubliseer

Koedoevleis word oornag in karringmelk gemarineer en daarna stadig saam met sampioene, speserye en balsamiese asyn gekook. Die resultaat is ’n geurige, murgsagte Bosveld-potjie met ’n heerlike dik…